tag:blogger.com,1999:blog-19377901.post113698120581590065..comments2023-07-10T15:13:33.346+02:00Comments on OORB: OORB POST BOXOranje_Orakelhttp://www.blogger.com/profile/16477601615117547152noreply@blogger.comBlogger6125tag:blogger.com,1999:blog-19377901.post-1136988132632565032006-01-11T16:02:00.000+02:002006-01-11T16:02:00.000+02:00Ek sien Eddie Jones is die nuwe Reds AfrigterSal g...Ek sien Eddie Jones is die nuwe Reds Afrigter

Sal graag wil hoor wat Koos en Goue Kus Cheetah hieroor te se het.

Ben Bogom- Tiny het jou daar vasgevat ben- maar ons sal maar op daardie vrydag middag sien...Oranje_Orakelhttps://www.blogger.com/profile/16477601615117547152noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-19377901.post-1136988003549049792006-01-11T16:00:00.000+02:002006-01-11T16:00:00.000+02:00Ben BoggomGaan krap eerder jou dinges en hou op om...Ben Boggom

Gaan krap eerder jou dinges en hou op om jou ketting vir die mense wat die peanuts gooi te rattle.

Die Bulle gaan julle skroefAnonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-19377901.post-1136986328817511592006-01-11T15:32:00.000+02:002006-01-11T15:32:00.000+02:00Tiny wie het jou chain getrek?Dit lyk vir my asof ...Tiny wie het jou chain getrek?

Dit lyk vir my asof die Bulletjies stutte kort.

Hulle moet miskien na more se draft kyk of daar nie ekstra stutte by die Stormers is nie

hah ha Hulle het in elk geval nie die beste skrum in 2005 gehad nie

So gaan knyp jou eie wasters...Anonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-19377901.post-1136985166595160732006-01-11T15:12:00.000+02:002006-01-11T15:12:00.000+02:00Julle vrystaters gaan wasters skyt met die eerste ...Julle vrystaters gaan wasters skyt met die eerste game.

Die Bulle gaan regmaak wat hulle verbrou het met die final.

Julle gaan ook nie weer soveel stutte kan misbruik nie-

Die Blou Bul gaan julle roer- en dan wil ek graag sien wat daardie grootbek in Bloemmies - oranje Orakel te se gaan he as verskoningAnonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-19377901.post-1136984618532122642006-01-11T15:03:00.000+02:002006-01-11T15:03:00.000+02:00Dit was 'n goeie artikel wat rasputin oor die Jode...Dit was 'n goeie artikel wat rasputin oor die Jode gepos het. Het ook van Boertjie se comment oor die boere jode gedink- miskien moet hy vir ons so iets org-ganiseer?

Dis nou as hy die moeite doen om hier in te loer.Oranje_Orakelhttps://www.blogger.com/profile/16477601615117547152noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-19377901.post-1136983779452754262006-01-11T14:49:00.000+02:002006-01-11T14:49:00.000+02:00Ek wonder wat gaan Heyneke Meyer met die jong Spie...Ek wonder wat gaan Heyneke Meyer met die jong Spies doen, sien op www.blourugby.com dat hy loosie gespeel het en toe vleuel toe geskuif het.

Ek wwil graag weet wanneer die Blou manne op die site- Aldo en BloemBull iets daaroor gaan se

Miskien bang vir kwotas- en die bulle het lanklaas spoed in die Bul-pak gehadAnonymousnoreply@blogger.com