Friday, December 02, 2005

Admin "Ligte Uit" by Cheetahs


Die administratiewe kantore van die Vrystaat Cheetahs is vir die res van die Kers vakansie gesluit en sal weer op 10 Januarie 2006 sy deure oopmaak.

Kappie Kapp kan vir "dringende sake" by 082 720 9779 gekontak word.

Dis duidelik dat Kersvader nie 'n geantisipeerde kuiergas is hierdie vakansie nie, aangesien al die Cheetah ondersteuners reeds 'n propvol kerskous op 22 Oktober ontvang het.

Lekker rus- volgende jaar moet daar 'n veskriklike gewerskaf wees.

Oranje Orakel

Comments: Post a Comment

Subscribe to Post Comments [Atom]





<< Home

This page is powered by Blogger. Isn't yours?

Subscribe to Posts [Atom]