Monday, December 12, 2005

Die Fees van Kerse? soos deur 'n kind gesien

Kersfees


(n Opstel deur 'n kind)

Kersvees is die moiste tyt van die jaar. Die meeste mense
het dan vekansie, ek ook. Ons het ook 'n krip in die
sitkammer, wat Pa drie weeke voor kersvees daar ingebring
het en ek en my klyn sissie kan ook help. Baie krippe is
vevelig maar nie ons sin nie want daar is baie oulike
figiere daar in.
Ek het eenkeer vir Josif en liwe Hesus op die stoof gesit
dat hille nie kout kry nie toe was dit te warm. Liwe Hesus
het swart geword en Josif het ytmekaar gebars, een van sy
foete het in die deeg in geskiet en dit was nie 'n mooi
gesig nie. Ma was baie kwaat en gese dat nie eers die
hyliges beskerm word deer my domgeit nie. As Maria so
sonder man en kind rondstaan lyk dit nie goet nie. Maar ek
het gelikkag baie figiere in myspeelgoed-boks en nou is
Josif Donald Duck. Vir liwe Hesus wou ek vir Asterix vat
omdat hy die enigste een is wat so klyn is dat hy in die
voerbak kan pas maar Ma het gese dat liwe Hesus tog nie
Asterix kan wees nie dan liewer verbrant is beter. Nou is
liwe Hesus swart maar nog steets liwe Hesus.
Agter liwe Hesus staan twee osse, 'n esel, 'n seekoei en 'n
brontosauris. Die seekoei en die brontosauris het ek self
daar ingesit want die osse en die esel het so aleenag
gelyk. Lings van die stal kom nou net die drie wyse manne
in. Een van die wyse manne het laas kersvees geval toe Pa
hom wou skoonmaak nou is hy heeltemal stikkend. Nou het ons
net twee wyse manne en 'n wyse Batman.
Gewoonlik het die wyse manne baie giskenke vir liwe Hesus
soos gout, wierrook en pirpir of so iets. Ons sin het in
plaas van gout 'n sygstokkiepapierkie wat so mooi blink.
Die ander ene het prymtwak in sy hant omdat ons nie
wierrook het nie, maar die prymtwak maak ook rook as mens
dit aansteek. Die wyse Batman het 'n pistool. Dit is nie
eintlik 'n goeie giskenk vir liwe Hesus nie, maar daarmee
kan hy hom teen die brontosauris beskerm.
Agter die drie wyse manne is 'n paar rooihuid indiane en
'n glasengel. Een van die engel se voete is afgebreek,
daarom sit hy nou op 'n moterviets sodat dit maklikker is
vir hom. Nou kan hy met die moterviets ry as hy nie lis is
vir vlieg nie.
Regs van die stal het ons vir rooikappie gesit. Sy het 'n
pizza vir ouma saamgebring. Ek het nie meer 'n wolf nie,
nou loer daar 'n ninja tirtel agter die boom yt in die wolf
se plek. Daar is nie nog goet in die krip nie, want Ma het
gese dis nou genoeg. In die aant sit ons die lig aan dan
lyk die krip eers regtig moi.
Ons sit om die krip en sing kersveesliekies. Pety is baie
moi. As 'n mens weer sien is kersvees veby en sommer die
jaar ook. Die giskenke is ytgepak en 'n mens kry niks voor
paasvees nie behalwe as jy voor die tyt vejaar. Maar een
ding is veseker: kersvees kom altyt weer.



Daneel Ferreira

Comments:
Yip Aldo

"n Mens moet net dankbaar wees as jy nie alleen is nie- al maak die wetters naaste aan jou, die moegste/seerste/kies maarself.
 
Post a Comment

Subscribe to Post Comments [Atom]





<< Home

This page is powered by Blogger. Isn't yours?

Subscribe to Posts [Atom]