Wednesday, September 06, 2006

The Game at Ellis

Well its old news now but it still hurts.

The Vodacom Cheetahs were the losers at Ellis park last friday Night- and its top spot on the points standing to its rival this Friday night in Bloemfontein- Vodacom Western Province.

The Lions had won quite comfortable- but due to a Willem De Waal led-revival in the second half , the cheetahs did score a bonus point.

Since this game was not televised- I will not write a report on it- but will post all the different media reports under this threat- just to complete the archive.

The log is courtesy of www.ruggaworld.com

Team P W L D PD BP TP
WP 10 8 2 0 75 5 37
Cheetahs 10 7 3 0 230 8 36
Sharks 10 7 3 0 134 7 35
B/Bulls 10 6 4 0 66 6 30
Lions 10 5 5 0 0 6 26
Griquas 10 5 5 0 (9) 3 23
Falcons 10 2 8 0 (160) 4 12
Pumas 10 0 10 0 (326) 3 3

Comments:
Leeus geniet Cheetah-feesmaal - Annemie Bester

2006-9-1

BRON: www.suparugby.com

Die manne van Johannesburg het die Leeu-loop Vrydagaand op Ellispark vervolmaak met ‘n feitlik foutlose vertoning teen die Cheetahs en met 39-28 van die Curriebeker-kampioene maalvleis gemaak.

Van die eerste afskop af was dit duidelik dat Rassie Erasmus se manne met ‘n baie omgekrapte trop Leeus te doene sou kry. Die tuisspan het soos tiere verdedig, die besoekers nie ‘n greintjie ruimte gegun om te beweeg nie en die bal so vinnig moontlik so wyd as moontlik versprei en die Cheetahs deurmekaar gehol.

In die agterlyn begin klein Jaco van Schalkwyk gemaklik raak in die nommer-tien trui wat hy noodgedwone moes aantrek om die groot skoene van André Pretorius vol te staan. En wat ‘n losskakel-vertoning het hy nie gelewer nie! Saam met hom in die agterlyn het veral Jaco Pretorius en Grant Esterhuizen baljaar en laasgenoemde het ook meer as een try saving tackle ingesit.

Voorlangs het die tuisspan ook oorheers met niemand anders nie as Captain Courageous Wikus van Heerden op die voorpunt. Hy is welverdiend ook met ‘n drie beloon vir sy inklimspel. Maar moenie vir Cobus Grobler, Ethienne Reynecke en Anton van Zyl weggooi nie. Dit was ‘n aand waarin elke Leeu sy deel gedoen het.

Vir die Cheetahs het Meyer Bosman op losskakel ‘n nagmerrie-aand beleef. Hy het gesukkel om sy agterlyn aan die gang te kry en het telkens doelloos geskop en sake het baie beter verloop toe hy na senter geskuif het in die plek van Hendrik Meyer wat die veld vroeg verlaat het weens ‘n swaarverbinde bobeen en Willem de Waal op losskakel opgegaan het.

Punte:

Leeus: Drieë: Enrico Januarie, Wylie Human, Jaco Pretorius, Jaco van Schalkwyk, Wikus van Heerden. Doelskoppe: Earl Rose (4). Strafskoppe: Rose, Mark Harris.
Vrystaat: Drieë: Phillip Burger (2), Kabamba Floors, Ryno van der Merwe. Doelskoppe: Willem de Waal (4).
 
Post a Comment

Subscribe to Post Comments [Atom]





<< Home

This page is powered by Blogger. Isn't yours?

Subscribe to Posts [Atom]