Wednesday, January 11, 2006

OORB POST BOX

As the 2006 debate is heating up OORB will post a daily post- so around noonish- that will advise on good arties on other blogs and or slagg of cripple ones. This maybe even turn out to be a editorial type of thing- so comment on issues that is Bloem related and OORB might even do a story on that.

You are welcome to add your ideas and general comments on this post.

Oranje Orakel wants to highlight two great postings today- both on www.ruggaworld.blogspot.com

First PissAnt posted a good read on attacking play named Attacking the attacking game and then Rasputin had posted a well researched piece on the Jewish contribution to Bok history.

Please go and read it will be well worth your while. Just make sure that if you are past 65 and want to read PA's arti that you have already been to the loo, otherwise you will have to start all over again.

There is a couple of good informative posts on Keo.co.za but it seems more that story already on the net had been re worked.

For me the most interesting snippet of today, thus far is the part where Hendrik Cronje is speculating in the Volksblad-and on the website www.volksblad.com that young Pierre Spies might be turning out at 8 for the Bulls this year.

This will surely add some pace to the Bulls defence.

Hopefully Aldo & BloemBull can add some insight here.

Cheers

Oranje Orakel

Comments:
Ek wonder wat gaan Heyneke Meyer met die jong Spies doen, sien op www.blourugby.com dat hy loosie gespeel het en toe vleuel toe geskuif het.

Ek wwil graag weet wanneer die Blou manne op die site- Aldo en BloemBull iets daaroor gaan se

Miskien bang vir kwotas- en die bulle het lanklaas spoed in die Bul-pak gehad
 
Dit was 'n goeie artikel wat rasputin oor die Jode gepos het. Het ook van Boertjie se comment oor die boere jode gedink- miskien moet hy vir ons so iets org-ganiseer?

Dis nou as hy die moeite doen om hier in te loer.
 
Julle vrystaters gaan wasters skyt met die eerste game.

Die Bulle gaan regmaak wat hulle verbrou het met die final.

Julle gaan ook nie weer soveel stutte kan misbruik nie-

Die Blou Bul gaan julle roer- en dan wil ek graag sien wat daardie grootbek in Bloemmies - oranje Orakel te se gaan he as verskoning
 
Tiny wie het jou chain getrek?

Dit lyk vir my asof die Bulletjies stutte kort.

Hulle moet miskien na more se draft kyk of daar nie ekstra stutte by die Stormers is nie

hah ha Hulle het in elk geval nie die beste skrum in 2005 gehad nie

So gaan knyp jou eie wasters...
 
Ben Boggom

Gaan krap eerder jou dinges en hou op om jou ketting vir die mense wat die peanuts gooi te rattle.

Die Bulle gaan julle skroef
 
Ek sien Eddie Jones is die nuwe Reds Afrigter

Sal graag wil hoor wat Koos en Goue Kus Cheetah hieroor te se het.

Ben Bogom- Tiny het jou daar vasgevat ben- maar ons sal maar op daardie vrydag middag sien...
 
Okay net een ding, Tiny, ek is 'n groot Boubul ondersteuner en ek hoop jy is reg, maar moenie te gou opgewonde raak nie. Op die oomblik is die Bulle se voorste vier Stutte (Guthro Steenekamp, Richard Bands, Wessel Roux en Andries Human) almal beseer. En met Kees Lensing wat oorsee is, is ek nogal bekommerd oor die situasie. Jy kan nie S14 speel met jou 5 keuse stut nie. Dit lyk darem of twee van die 4 moontlik betyds gaan reg wees vir 10 Februarie.

OO en Ben die brandwag bobbejaan

Op die oomblik is dit so bietjie meer as blote spekulasie oor Spies. Woord uit die binne kringe is dat Heynecke baie sukkel met beserings in sy span. Beserings gaan klar sy hand forseer met stutte, dit wil voorkom of dit dieslefde gaan wees in die losvoorspelers. Ek het gister met Danie Rossouw gesels, lyk of die losvoorspeler situasie dalk net vi die naweek is. Gelukkig het Spies Craven week (Net 2 jaar terug!) as 8ste man gespeel. Dis eers laas jaar wat Heynecke hom geskuif het na vleuel toe in 'n proeflopie.
 
Nog interessanter, het julle gesien Habana het 'n 4 jaar kontrak met die Bulle onderteken. Dit is waarlik goeie nuus.
 
hehe,

over 65, thanks!

btw, bands is reg en sal 10 teen 1 n verskyning teen die sharks maak.
 
Daar gaan jy en doen 'n Keo. Jy weet mos Bands is nog nie "reg" nie. Hy gaan mos net 'n kort verskyning maak. Woorde uit jou mond uit!
 
hehe aldo,

ek het gese n verskyning, nie hy gaan 80 minute speel nie.....

maar dit was n goeie keo jy moet erken
 
Post a Comment

Subscribe to Post Comments [Atom]





<< Home

This page is powered by Blogger. Isn't yours?

Subscribe to Posts [Atom]